42 - Nigel, Gauteng, South Africa
Ek is Leonie 41 ek het 4 kids as jy nie van kids hou nie hou Dan maar verby ek het n klompie tattoos en love tattoos ek is n baie eerlike persoon en hou van eerlikheid vra maar as jy meer wil weet
42 - Nigel, Gauteng, South Africa
Maar net ek
Ek is Leonie 41 ek het 4 kids as jy nie van kids hou nie hou Dan maar verby ek het n klompie tattoos en love tattoos ek is n baie eerlike persoon en hou van eerlikheid vra maar as jy meer wil weet
47 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, South Africa
Liefde vir motorfietse en honde, werk op n myn, so hande raak vuil. Hou van braai saam met vriende en familie

Jaag die pad van ons drome
Liefde vir motorfietse en honde, werk op n myn, so hande raak vuil. Hou van braai saam met vriende en familie
45 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo, South Africa
Lief vir uitdagings...gee nie op nie..lief vir mense ..baie eerlik en opreg ..hardwerkend..gee om vir mense en diere..vol grappies..maak baie fun van enige situation.. altyd positief

Net n lekker maaitjie wat van vrede hou ..altyd die goed in ander sien
Lief vir uitdagings...gee nie op nie..lief vir mense ..baie eerlik en opreg ..hardwerkend..gee om vir mense en diere..vol grappies..maak baie fun van enige situation.. altyd positief
46 - Pretoria, Gauteng, South Africa
Easy going good sense of humor what you see is what you get optimist. I say a thing as I see it no holding back. I am not stubborn I simply know what I want in a partner. I am a keen golfer and...
46 - Pretoria, Gauteng, South Africa
Are there still nice ladies left ?
Easy going good sense of humor what you see is what you get optimist. I say a thing as I see it no holding back. I am not stubborn I simply know what I want in a partner. I am a keen golfer and...
48 - Roodepoort, Gauteng, South Africa
Ek is a G van a mens. Love travel en die natuur. Ekt a hart van goud en love die lewe. Die honde in my huis is spoilt brats. Ek love my werk en gesels.Lewe saam my is nooit boring nie
48 - Roodepoort, Gauteng, South Africa
Kom ons begin a advontuur deur die liefde
Ek is a G van a mens. Love travel en die natuur. Ekt a hart van goud en love die lewe. Die honde in my huis is spoilt brats. Ek love my werk en gesels.Lewe saam my is nooit boring nie
35 - Darling, Western Cape, South Africa
Ek is n sagte eerlike mens wat iemand opreg in my lewe verdien. Ek wil net die beste vir ander he. Nou is die tyd om my eie geluk te vind

Wil die lewe geniet saam met iemand
Ek is n sagte eerlike mens wat iemand opreg in my lewe verdien. Ek wil net die beste vir ander he. Nou is die tyd om my eie geluk te vind
SimplyLove is an online dating service where you create the opportunity to find your soulmate. It's the place where you can meet like-minded people, form lasting friendships and ultimately find love. Let our unique and intelligent two-way matching feature help you find love today.
Join now and create the opportunity find your soulmate.