In Her Own Words
About Her
Wat jy sien is wat jy kry, ek hou van baie lag, ’n bietjie chaos en ’n hart wat lojaal is tot aan die einde. Ek glo gister is verby en môre is ’n droom, so kom ons maak vandag die moeite werd!
Ek waardeer opregtheid en eerlikheid bo alles. Ek is die tipe wat dalk 'n traan pik by 'n mooi fliek, maar ook die een wat eerste sal lag as dinge skeefloop, want as dit nie 'n goeie tyd is nie, is dit ten minste 'n goeie storie vir later!
Waarvan ek hou:
Avonture en om nuwe plekkies te ontdek (al is dit net 'n draai by 'n vreemde padstal).
Die reuk van die see en om buite te wees.
Pizza met hopeloos te veel kaas.
About Her Ideal Match
Ek soek nie net ’n man om die spasie te vul nie, ek is op soek na ’n opregte vriend, ’n lewensmaat en ’n rigtingwyser. Iemand met ’n goeie hart, ryk lewenservaring en ’n bietjie avontuur in sy bloed. Vir my beteken ’n vriend iemand by wie jy jouself kan wees sonder filters, wat jou drome ondersteun, en wat weet dat die beste dinge in die lewe nie 'dinge' is nie.
Ek soek iemand wat sy woord hou en saam met my die volgende mooi hoofstukke wil skryf.
Wat die res aanbetref? Jy moet verkieslik slimmer as [geskrap] wees 😉, snaakser as ’n stand-up comedian, en glad nie bang wees vir ’n vrou wat haar eie opinie het en ook weet wat sy wil hê nie! 🍀🫶🔥
What Her Friends Say
Vee_072 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
55 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
Ask me later | |
Body Type: |
Ask me later | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
46 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
165cm (5' 5.0") - 195cm (6' 4.8") | ||
Body Type: |
Average; Athletic; Stocky | ||
Looks: |
Above Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Sophisticated |
Intelligence: |
Street Smart |
Ruled by: |
The heart |
Personality Traits: |
Daring; Intelligent |
Valued Qualities: |
Honesty |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Date Activities: |
A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Reading: |
I enjoy it |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Golf; Rugby; Walking |
Cooking: |
I really enjoy cooking |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time Online: |
Once or twice a week |
Take Drugs: |
Never |
Relationship Type: |
I'm just plain single |



