In Her Own Words
About Her
Ek het 'n vriendelike persoonlikheid en 'n sin vir humor. Ek hou van goeie opbouende geselskap want so leer ons ander ken hoe hulle dink en wat belangrik is.My stokperdjies is naaldwerk en ontwerp en op kunstige manier lewe gee aan materiaal. Fotografie vir die beginner, lief vir straatfotografie, dit is n verhaal op sy eie. . Ek hou van reis en om die onbekende te verken, as die tyd dit toelaat. Vir pret en ontspanning geniet ek n goeie fliek maar baie selektief wat ek kyk want tyd is kosbaar. Ek geniet om te stap, dit is ontspannend. Ek oefen op die spinfiets. Ek is aktief by my kerk en die gemeenskap.My uitkyk op die lewe is om positief te bly ondanks die omstandighede om ons. Ek is nog werksaam by n Algemene Praktyk. Ek geniet my werk, ek hou van interaksie met mense. Elke oomblik en elke dag is vir my belangrik want dit tyd en voorregte wat ons kry van die Here en ons moet dankbaar wees daarvoor.
About Her Ideal Match
Ek sal graag iemand wil ontmoet wat betroubaar is en netjies op sy voorkoms. Die respek vir vroue is vir my belangrik en dat 'n vriendskap met respek behandel sal word . Ek sal nie graag 'n vriend wil ontmoet wat baie jaloers is nie en ook nie narsisties is nie. Hy moet 'n lekker sin vir humor he en die lewe waardeer. Omrede ek 'n christen is sal ek daarvan hou om iemand wat dieselfde geloof en aktiwiteite in sy gemeenskap en kerk het, wil ontmoet. Dit sal lekker wees om die lewe saam te geniet en net elke dag te neem soos dit kom.
What Her Friends Say
Jasca hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Vredenburg (Langebaan), Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
71 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
156cm (5' 1.4") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in Africa | ||
Location: |
South Africa; Greece; Italy; Spain; Switzerland; Israel; Australia; New Zealand | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
67 - 74 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Intelligent; Optimistic; Realistic |
Valued Qualities: |
Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels) |
Favourite Clothing: |
Anything, as long as it's black |
Favourite Colour: |
Black |
Date Activities: |
A movie; A music concert; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee |
Music Preferences: |
Blues; Classical; Country & Western; Latin |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
(Auto)biographies; Mystery; Religious; Romance; Travel |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Documentaries; Dramas; Movie Channels; Reality shows; Sport |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Comedy; Romance |
Interests: |
Photography; Reading; Sewing |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Athletics; Cricket; Cycling; Gymnastics; Ice Skating; Rugby; Swimming; Tennis |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
Greek; Italian; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Exotic pet(s) |
Pets (Dislike): |
Fish; Horse(s) |
Turn-offs: |
Assertiveness; Dancing; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using SimplyLove: |
Hopeful; Curious; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |





