Die_Laaste_KeerDie_Laaste_Keer

Die_Laaste_Keer

56 – Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa

Eer jou wese – verstaan jou hart se rituele; ook die van jou liggaam en siel – en moenie oordeel.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: 05 October 2020

Mobile number not yet verified.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
Gender:
Male
Age:
56
Star Sign:
Scorpio
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
Average
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Ask me later
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Spiritual, but not religious
Relationship Status:
Separated
Looking for:
Friends; Open to possibilities; Long-term
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Self-employed
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Port Elizabeth Area (Eastern Cape, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
46 - 60
Star Sign:
Any
Height:
150cm (4' 11.1") - 177cm (5' 9.7")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Agnostic; Atheist; Buddhist / Taoist; Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
No; Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Solvent; Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Kry eers jou subskripsie asb.

Ek hoop om te vertel dat ek glo om eerder gevoel te wys as om in woorde wat soos cliches ego, te vertel - teenstrydig soos nou woorde te moet gebruik. Jy sal dalk nie hiervan hou nie - dis verstaanbaar! Sou jy glo in liefde, lees verder – as jy nie doen nie, moenie!

Ek is ‘n gerespekteerde mens en ten gunste van ‘n betekenisvol en passie-gevulde lewe.

As jy gelukkig is om ‘n vrou te wees en jou vrouwees omhels, hoop ek om jou lief te kry met tyd, as jy jouself saggies kan dra in jou vrouwees en emosioneel kan toewy aan iemand. Ek kan jou liefkry as daar nie te veel bagasie en skade is wat ek moet probeer herstel nie. Sou jy gelukkig wees met jouself as ‘n liefdevolle mens en ook in jou vroulike liggaam, verstaan dat ek gelukkig is om ‘n man te wees en ook in my liggaam. Verstaan dat ek jou mag koester, omhels en aanraak, jou soen en sensueel om jou en met jou mag wees. Dit verwoord geen disrespek teenoor jou of jou liggaam sou ek jou aanraak en elke deel van jou liggaam ken nie! Verstaan dat jy liefde soek, en ek ook.

My 1ste natuurlike liefdestaal is aanraking en daarmee praat ons 'n ander taal. Selfs genesing vind plaas in aanraking – en ook liefde!

Jy moet iemand wees wat nie voorgee dat jy liefhet nie. As jy iemand is wat opreg en eerlik met jouself is, en respekvolle intiemheid met iemand vir wie jy omgee verstaan, lees gerus verder.

As jy voel jy het reeds ‘almal’ ontmoet, is dit ‘n skande! Ek is ‘n eenvrou-man en sal nie wat ons het, disrepekteer deur groener weivelde te soek nie. As jy in staat is om liefde te gee en ontvang op ‘n vlak wat dalk dieper is as die gewone, verstaan dat dit voltydse toewyding verg! Dis nie geld, stories, nuttelooshede, of iets anders nie. Ek stel nie belang in iemand wat nie meer in romanse glo nie!

Ek stel slegs belang in liefde! Liefde maak mens mooi dinge doen en keer jou van verkeerde dinge doen. Ek is nie ‘n gemiddelde persoon nie en stel nie belang in sogenaamde ‘liefde’ wanneer iemand die woord nie ten volle verstaan nie!

About His Ideal Match

Sou jy weet hoe om jouself en 'n man te respekteer, lees verder. As jy weet hoe om liefde te respekteer en dit wat jy het in jou verhouding, dit kan eer, weet jy ook ons woorde moet sinvol wees. Vorige ervarings hoort nie in jou toekoms nie!

Ek wil nie met jou trou nie – ek fokus op toewyding! Ek wil ook nie mors met jou nie – ek doen dit nooit! Ek kan jou liefkry, koester, jou hartklop voel, jou aanraak en vashou; en miskien ‘n verskil maak. Ek wil natuurlike fotos van jou neem omdat ek jou wese bekoor en ek ‘n talentvolle fotograaf is. Ek wil jou sensualiteit aanvoel en myne deel.

Ek wil weet jy sal nooit deel; nes ek. Ek sien ‘n gallery vol naakstudies van jou en my – soveel mooi is daar – want dis wie ons is – die plek waar nie een van ons agter iets wegkruip. Want dis hier waar ek jou ontmoet en jy vir my – in die natuurlike wese van ONS. Dis ook hier waar ek wil trots voel oor ons, met geen wens om dit te deel. Dis vir ons – om te sien wat waarskynlik die naaste ding is aan ‘n intense simbool van eenheid en ‘n sterk verband.

Om privaat naak te verkeer saam jou maat beteken ook selfaanvaarding en dat ons mekaar so aanvaar. Daarom wil ek weet dat jy dit wat 'heilig' is tussen ons, kan ondersteun en beskerm, soos ons mekaar sal ondersteun.

Hou op lees as jy hierdie as minderwaardig beskou, want jy het dalk nie die liefde-gevulde lewe ervaar wat ek het nie. Ek bied geen verskoning aan vir my natuurlike siel en beskik oor die regte redes en opregte motiewe.

Wat is spesiaal tussen man en vrou, as niks wat ons deel slegs vir ons bedoel is – ons eenwees, liefde en sensualiteit; en 'n verbintenis op geestelike, intellektuele, fisiese en emosionele vlak? As jy bogenoemde met sommer enig en elk in jou daaglikse lewe deel, moenie my kontak nie.

“Watter siel is so nietig en blind dat dit nie die feit dat die voet meer edel is as die skoen, kan begryp nie; en dat die vel veel mooier is as die kledingstukke wat daaroor getrek word nie?” - Michealangelo

What His Friends Say

Die_Laaste_Keer hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Him

More Physical Characteristics
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Facial Hair:
I have a moustache
Body Hair:
Light
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Sophisticated
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Intelligent; Optimistic; Outspoken; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Chemistry; Compassion; Devotion; Faithfulness; Honesty; Moderation; Self-control; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels)
Favourite Colour:
White
Leisure & Entertainment
Date Activities:
Meeting for coffee; Walking on the beach
Music Preferences:
Classical; Country & Western; Instrumental; Opera
Reading:
It's just OK
Books:
Business
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Cooking / Baking; Documentaries; News; Reality shows; Talk shows
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Documentary; Romance
Interests:
Cooking; Making Music; Photography; Sculpting
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Motorsport
Food
Food:
Greek; Italian; Seafood; South African
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Pastimes of choice:
Pursuing a hobby
Time Online:
I'm on several hours a day
Take Drugs:
Never
Willing to Relocate:
Not at all
Likes & Dislikes
Turn-ons:
Dancing; Erotica; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Flirting; Power; Sarcasm; Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Never
Politics:
I have no interest in politics
Feelings about using SimplyLove:
Hopeful
Honesty:
Extremely